Wie is ons?

“Die Wingerd” is ‘n kerkplant projek in die Noordelike voorstede van Kaapstad. Ons wil graag vir Afrikaanssprekendes ‘n Bybelgefundeerde en Christusgesentreerde geestelike tuiste bied, veral in die tyd van verwarring. Vertel jou vriende wat in Kaapstad woon van ons en moedig hulle aan om by ons aan te sluit.

DIE WINGERD
Sondae om 10:00am en Woensdae om 7:00pm,
22 Geneva Singel, Uitzicht, Durbanville.
Tel: +27 (82) 990 2359 (Jaco de Beer)
Epos: dbeerj@gmail.com